Melissa Gilbert

Melissa Gilbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melissa Ellen Gilbert
Geboorte 08 Mei 1964 (1964-05-08)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; 3 stiefkinders
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melissa Gilbert (8 Mei, 1964 -) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is veral bekend vir haar rol in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search